Video: “Gepiekel” op die planke by Aardklop

henrietta-gryffenberg-marie-pentz-gepiekel-aardklop

Marie Pentz en Henriëtta Gryffenberg tydens ‘n repetisie van Gepiekel. Dié produksie is tydens vanjaar se Aardklop Kunstefees te sien. Foto: Burger Meyer

Met bekendes soos Henriëtta Gryffenberg, Marie Pentz, Desiree Gardener en Alwyn van der Merwe kan jy met Gepiekel verseker wees van ʼn verhoogstuk van hoë gehalte.

Gepiekel is geskryf deur Schalk Schoombie en is by vanjaar se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien.

Maroela Media is boonop die mediavennoot by Girls High, die venue waar dié produksie opgevoer word. Klik hier om meer te lees.

Rolverdeling: Henriëtta Gryffenberg, Marie Pentz, Alwyn van der Merwe, Desiré Gardner, Altus Theart en Francois Viljoen.
Regie: Henry Mylne
Teks: Schalk Schoombie
Vervaardiger: Giep van Zyl

Maroela Media het tydens ʼn repetisie van Gepiekel ʼn draai gaan maak by die akteurs om bietjie meer uit te vind.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.