Video: Karlien van Jaarsveld praat oor panto-rol


Izak Davel, Karlien van Jaarsveld en Soli Philander is eersdaags te sien in die pantomime 'Aspoestertjie'. Foto: Verskaf

Izak Davel, Karlien van Jaarsveld en Soli Philander is eersdaags te sien in die pantomime ‘Aspoestertjie’. Foto: Verskaf

Karlien van Jaarsveld is binnekort te sien in die rol van Aspoestertjie in die gelyknamige pantomime.

Die produksie word vervaardig deur dieselfde span wat verantwoordelik was vir Ester en Liefling.

Maroela Media het met Van Jaarsveld gesels oor haar rol as Aspoestertjie.

Luister ook na die klankgreep waar ons met Van Jaarsveld en Renier Keyser, een van die stelontwerpers van Aspoestertjie, gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.