[Video] Sandra Prinsloo: 20 jaar ouer binne minute

Sandra Prinsloo ondergaan 'n metamorfose vir die produksie 'Die Naaimasjien'. Foto: Skermskoot uit video.

Sandra Prinsloo ondergaan ‘n metamorfose vir die produksie ‘Die Naaimasjien’. Foto: Skermskoot uit video.

Sandra Prinsloo is vanjaar tydens die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien in die immergewilde produksie Die Naaimasjien. Sandra ondergaan omtrent ʼn metamorfose vir dié verhoogstuk.

Maroela Media het by haar ʼn draai agter die verhoog gaan maak waar sy haar grimering vir die produksie aanwend en wys hoe sy haar in haar heelwat ouer karakter verander.

Die Naaimasjien is op 9 Oktober om 20:00 by Clover Aardklop te sien. Kaartjies is hier beskikbaar teen R130.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.