Video: Schalk Bezuidenhout aan voornemende komediante: ‘Doen dit net’

Schalk-Bezuidenhout

Schalk Bezuidenhout (Foto: Verskaf)

Die gewilde komediant en akteur Schalk Bezuidenhout het by Maroela Media kom kuier.

In dié video verklap hy wat hom bang maak en watse beroep hy sou volg as hy nié ʼn komediant was nie. Hy gee ook raad vir voornemende komediante.

Ons het ook met hom gesels oor sy eenmanvertonings, Schalk Bezuidenhout Lewendig en Second Language. Lees die artikel hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.