Video: Shaleen Surtie-Richards gesels oor ‘Siener in die Suburbs’  

Shaleen Surtie-Richards vertolk die rol van Ma in die splinternuwe weergawe van "Siener in die Suburbs". Foto: Skermskoot uit video

Shaleen Surtie-Richards vertolk die rol van Ma in die splinternuwe weergawe van “Siener in die Suburbs”. Foto: Skermskoot uit video

PG du Plessis se alombekende Siener in die Suburbs kry vanjaar nuwe lewe op die verhoog by die US Woordfees. Shaleen Surtie-Richards vertolk in hierdie splinternuwe weergawe die rol van Ma.

Maroela Media het by haar gaan kuier om bietjie meer te hoor oor die uitdagings van die rol en waarom ʼn mens nooit verkeerd kan gaan met PG du Plessis se werk nie. Siener in die Suburbs is vanaf 6 Maart by die Woordfees te sien en kaartjies is hier beskikbaar.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.