Wenners van ‘I’ve got you’-kaartjies is…

(Foto: Matt Stern/Facebook)

Twee gelukkige Maroela Media-lesers het twee kaartjies elk na Matt Stern se I’ve got you babe-vertoning wat op 2 Julie om 18:00 by die Centurion Teater plaasvind, losgeslaan.

Baie geluk aan Wimpie Bothma en Elaine Grobler wat voor in die koor gaan sit om dié mini-musiekspel te geniet.

“Ek het dit nie verwag nie, ek wen nooit enige iets nie,” het Grobler opgewonde aan Maroela Media vertel.

Hou Maroela Media dop vir nog opwindende kompetisies en skryf in!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.