‘n Hele aantal kunstenaars het hulself as aanbieders in die televisiewêreld bekwaam. Daantjie Dinamiet lys hier ‘n paar kunstenaars wat dit reggekry het:
André Schwartz – Pretpark
Steve Hofmeyr – Sporting chance, Dis hoe dit is
Patricia Lewis – It’s your choice
Gerrie Pretorius – Leef jou reis
Thys die Bosveldklong – Bring en braai
Dozi – Kom ‘n bietjie binne
Johan Stemmet – Noot vir noot, Musiektrivia, Platepraatjies, Teletreffers
Carike Keuzenkamp – Kraaines
Gert van Tonder (Groep 2) – Wielie walie
Gé Kosten – Gé sing
Coenie de Villiers – Pasella, Kwêla
Chris le Roux – Musiekforum
Pieter Koen – Jukebox
http://youtu.be/q1-Sx6N8kI8