Dié romantiese komedies nou op Showmax te sien

As jy dol was oor Darrell Roodt se fliek oor liefde in die tyd van aanlyn gesprekke, Trouvoete, is hier nog ʼn paar hoogtepunte op Showmax net vir jou.

Liefling: Die Movie

Jan het sy oog op die borrelende Liefling, maar die noodlot, jaloerse ekse en talle liedjies poog om hulle uitmekaar te hou. Kyk nou »

Konfetti

Tydens die Afrikaanse Jean en Joodse Sherryl se troue verloor strooijonker Lukas die ring en bespreek boonop die verkeerde orkes. Kan hy ʼn “oy vey” in ʼn “jol” verander? Kyk nou »

Vrou Soek Boer

Laat die stad agter in dié vrolike Suid-Afrikaanse romantiese komedie. Kyk nou »

Pad Na Jou Hart

ʼn Padvakansie is die ideale tyd vir ʼn ontdekkingstog in dié Suid-Afrikaanse drama. ʼn Jong man wil sy pa se sterwende wens vervul terwyl hy na Kaapstad reis. Kyk nou »

Oor Showmax

Showmax is ’n aanlyn televisiediens. Teen ’n enkele maandelikse fooi kry jy onbeperkte toegang tot ’n reuse-aanlyn-katalogus van TV-reekse, flieks, kinderprogramme en dokumentêre. Begin en eindig jou intekenaarskap soos dit jou pas. Geen advertensies. Jy kan enige tyd kanselleer – daar’s geen kontrak nie.

Kyk Showmax deur van apps vir slim TV’s, slimfone, tablette, rekenaars, media-spelers en speletjie-konsoles gebruik te maak. Showmax werk ook met Chromecast en AirPlay. Bestuur data-verbruik deur die bandwydte-beperkingsfunksie te gebruik. Geen internet? Geen probleem nie. Jy kan tot 25 programme op slimfone en tablette aflaai om later te kyk wanneer jy nie aanlyn is nie.

Hierdie flieks is beskikbaar op Showmax vir kykers in Suid-Afrika en die buiteland. Kry al die vermaak op jou gunstelingtoestel by Showmax: teken nou in of maak gebruik van die gratis proeflopie. Showmax is nou ook gratis beskikbaar as deel van jou DStv Premium-pakket! Klik hier om meer uit te vind.

Is jy ‘n DStv Compact-kliënt?

Goeie nuus! Jy betaal nou slegs R49 per maand as jy ‘n DStv Compact Plus of DStv Compact-kliënt is – dis afslag van R50! Klik hier om meer te lees en klik hier om te sien hoe jy te werk moet gaan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.