Dokumentêr ondersoek Australië se krieketkultuur

Die Australiese kriekettoer na Suid-Afrika in 2018 was een van die mees intense en persoonlike toetsreekse wat nog ooit tussen dié twee krieketreuse gespeel is.

Humeure het op die veld en op die kantlyn opgevlam en albei spanne se spelers het mekaar gepak – en dit het uiteindelik tot die 2018 Australiese balpeutery-skandaal gelei wat wêreldwyd opslae gemaak het.

In die nuwe dokumentêr, Crossing the Line, sien jy hoe die toetsreeks soos ʼn sepie ontvou. Die dokumentêr het kommentaar van legendes soos Shaun Pollock, Graeme Smith, Michael Holding, Shane Warne en talle ander.

Die dokumentêr wys waarom dinge op die veld en op die kantlyn oorgekook het en jy sien beeldmateriaal agter die skerms van spelers wat mekaar konfronteer.

Selfs al is jy nie ʼn krieketondersteuner nie, sal die intensiteit van dié dokumentêr en hoe die skandaal ontvou het, jou vasgenael hou.

Kyk Crossing the Line nou op Showmax.

Oor Showmax

Showmax is ’n aanlyn televisiediens. Teen ’n enkele maandelikse fooi kry jy onbeperkte toegang tot ’n reuse-aanlyn-katalogus van TV-reekse, flieks, kinderprogramme en dokumentêre. Begin en eindig jou intekenaarskap soos dit jou pas. Geen advertensies. Jy kan enige tyd kanselleer – daar’s geen kontrak nie.

Kyk Showmax deur van apps vir slim TV’s, slimfone, tablette, rekenaars, media-spelers en speletjie-konsoles gebruik te maak. Showmax werk ook met Chromecast en AirPlay. Bestuur data-verbruik deur die bandwydte-beperkingsfunksie te gebruik. Geen internet? Geen probleem nie. Jy kan tot 25 programme op slimfone en tablette aflaai om later te kyk wanneer jy nie aanlyn is nie.

Hierdie dokumentêr is beskikbaar op Showmax vir kykers in Suid-Afrika en die buiteland. Kry al die vermaak op jou gunstelingtoestel by Showmax: teken nou in of maak gebruik van die gratis proeflopie. Showmax is nou ook gratis beskikbaar as deel van jou DStv Premium-pakket! Klik hier om meer uit te vind.

Is jy ‘n DStv Compact-kliënt?

Goeie nuus! Jy betaal nou slegs R49 per maand as jy ‘n DStv Compact Plus of DStv Compact-kliënt is – dis afslag van R50! Klik hier om meer te lees en klik hier om te sien hoe jy te werk moet gaan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.