Fees van Afrikaanse flieks op die kassie te sien

Klein-Karoo-fliek

Die romantiese komedie, Klein Karoo, is maar net een van die talle Afrikaanse flieks wat in Januarie op fliekNET te sien is. Foto: Kleinkaroo.co.za.

kykNET se fees van klassieke Afrikaanse flieks speel nog op die geleentheidskanaal, fliekNET, tot einde Januarie en Maroela Media het die hele maand se skedule van elke aand se hoofflieks vir kykers hieronder uiteen gesit. Daar is ʼn hele klomp juwele en die ou flieks sal kykers ure se kykgenot verskaf met ʼn fliek vir elke smaak, geleentheid en gemoedstoestand.

fliekNET kan op kanaal 198 op DSTV gevind word:

5 Januarie 2015

19:00 – Sien jou Môre
21:00 – Wat maak Oom Kallie daar
23:00 – Lelik is my offer

6 Januarie 2015
19:00 – Vergeet my nie
21:00 – Snip en Rissiepit

7 Januarie 2015
19:00 – Liewe Hemel Genis
21:00 – Katrina

8 Januarie 2015
19:00 – Erfgenaam
21:00 – Rainbow Skellums

Vyfster-fliek

Die fliek van die gewilde televisiereeks, Vyfster, is ook op fliekNET te sien. Foto: Moziflim.info.

9 Januarie 2015
19:00 – Die Groen Faktor
21:00 – Vyfster
23:00 – ‘n Wêreld sonder grense

10 Januarie 2015 
19:00 – Die Square
21:00 – Ek lief jou
23:00 – Klein Karoo

11 Januarie 2015
19:00 – Broer Matie
21:00 – Skollie
23:00 – Met liefde van Adele

12 Januarie 2015
19:00 – Sononder
21:00 – Die Wildtemmer
23:00 – Die Kruger Miljoene

13 Januarie 2015
19:00 – Die Witsluier
21:00 – Jimmy in pienk

14 Januarie 2015
19:00 – Ongewenste vreemdeling
21:00 – Seun van die Wildtemmer
23:00 – Die Jagters

15 Januarie 2015
19:00 – Alles sal regkom
21:00 – Hans en die Rooinek
23:00 – Daar doer op die Diggings

Pretville-fliek

Pretville gaan kykers met musiek en die 50s in Afrikaans vermaak. Foto: Numetro.co.za.

16 Januarie 2015
19:00 – Aanslag op Kariba
21:00 – Roepman
23:00 – Mirage Eskader

17 Januarie 2015
19:00 – Kampus
20:30 – Ligte, Kamera, Liefde
22:00 – Dr. Kwak

18 Januarie 2015
19:00 – Ma skryf Matriek
21:00 – Die Kandidaat
23:00 – Jakkalsdraai se mense

19 Januarie 2015
19:00 – Hoofmeisie
21:00 – Saak van Geloof
22:30 – Eendag vir altyd

20 Januarie 2015
19:00 – Jy’s lieflik vanaand
21:00 – Wolwedans in die Skemer
23:30 – Die lewe sonder jou

21 Januarie 2015
19:00 – Pot vol Winter
21:00 – Agter elke Man
23:00 – Die storie van Klara Viljee

22 Januarie 2015
19:00 – Ballade van Robbie de Wee
21:00 – Koringberg
23:00 – Daar doer in die Bosveld

23 Januarie 2015
19:00 – Skelms
21:00 – Vyfster
23:00 – Nag van die 19de

24 Januarie 2015
19:00 – Lieflik vir Lelik
21:00 – Semi-Soet
23:00 – Pretville

25 Januarie 2015
19:00 – Trompie
21:00 – Paljas
23:00 – Nommer Asseblief

Fiela-se-Kind-fliek

Fiela se Kind is ‘n immergroen en ook in Januarie op fliekNET te sien. Foto: Gopixpic.com.

26 Januarie 2015
19:00 – Song vir Emily
21:00 – Fiela se Kind

27 Januarie 2015
-19:00 – Jy’s lieflik vanaand
-21:00 – Ek lief jou

28 Januarie 2015
19:00 – Siener in die Suburbs
21:00 – Klein Karoo

29 Januarie 2015
19:00 – Egoli – Afrikaners is plesierig
21:00 – Fanie Fourie’s Lobola

30 Januarie 2015
19:00 – Skollie
21:00 – Verraaiers
23:00 – Dingetjie is Dynamite

31 Januarie 2015
19:00 – Khumba
21:00 – Tolla is Tops
22:30 – Pretville

*Jy kan na die volledige skedule kyk deur op jou TV-afstandbeheer ‘TV guide’ te druk en dan onder DSTV kanaal 198 te kyk. Of besoek fliekNET se webwerf vir meer inligting.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

deon ·

Kan julle nie dalk vir ons asb, Groetnis aan die eerste minister probeer wys nie asb.

Rinda ·

Daar is 2 Afrikaanse flieks wat lyk my heeltemal weggeraak het. Kan dit nie kry by videowinkel of enige ander plek nie. Ook nog nie gewys waarvan ek weet op TV nie. As iemand asb dit het en dit aan my kan afstaan of verkoop, kontak Maroela Media, sodat hulle my kan laat weet.
1. Daantjie – Die seun met sy hondjie wat alleen in die woestyn is na kleinvliegtuig ongeluk waar die volwasse man dood is.
2. Soekie – Die dogtertjie wat per trein reis met haar klein skaapie, om haar Pa te gaan soek in die stad by die Heks.

Baie dankie

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.