Golden Globes 2017: Só het die sterre gelyk

Carrie Underwood (Foto: Jordan Strauss/Invision/AP)

Carrie Underwood (Foto: Jordan Strauss/Invision/AP)

Ligpienk, helderpienk, roospienk, babapienk – dié kleur was vanjaar ʼn gunsteling onder bekendes tydens die 74ste Golden Globe-toekennings wat die afgelope naweek in Beverly Hills in Kalifornië, VSA, uitgedeel is.

Prysaande soos dié (en ook die Oscars en Emmys) is jaarliks ʼn groot geleentheid vir rolprent- en TV-sterre om hulself in hul beste én mooiste uitrustings op te tof om voor die kameras te poseer.

Hal Runebstein, ʼn ontwerper, het aan E! Entertainment gesê dié kleur weerspieël ʼn kraakvars begin vir 2017 en simboliseer hoop en ʼn jeugdigheid in die nuwe jaar.

Hier is van die treffendste uitrustings:

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.