Die 73ste Golden Globe-toekennings is Sondagaand tydens ʼn glansgeleentheid in Beverly Hills uitgeloof. Dié toekennings erken die heel beste van die beste internasionale flieks en televisieprogramme. Hier is die lys van wenners:
Rolprente
Beste fliek (drama): The Revenant
Beste fliek (musiekblyspel of komedie): The Martian
Beste aktrise (drama): Brie Larson – Room
Beste aktrise (musiekblyspel of komedie): Jennifer Lawrence – Joy
Beste akteur (drama): Leonardo DiCaprio – The Revenant
Beste akteur (musiekblyspel of komedie): Matt Damon – The Martian
Beste byspeler (akteur): Sylvestor Stallone – Creed
Beste byspeler (aktrise): Kate Winslet – Steve Jobs
Beste regisseur: Alejandro González Iňárritu – The Revenant
Beste draaiboek: Aaron Sorkin – Steve Jobs
Beste oorspronklike vertelling: Ennio Morricone – The Hateful Eight
Beste animasieprent: Inside out
Beste oorspronklike liedjie: Writings on the wall (Spectre) – Sam Smith
Beste anderstalige fliek: Son of Saul
Televisie
Beste televisiereeks: Mr Robot
Beste televisiereeks (musiekblyspel of komedie): Mozart in the Jungle
Beste minireeks of fliek vir die televisie vervaardig: Wolf Hall
Beste akteur (drama): Jon Hamm – Mad Men
Beste akteur (musiekblyspel of komedie): Gael García Bernal – Mozart in the Jungle
Beste akteur (minireeks of fliek vir televisie): Oscar Isaac – Show me a Hero
Beste byspeler (akteur): Christian Slater – Mr. Robot
Beste aktrise (drama): Taraji P Henso – Empire
Beste byspeler (aktrise): Maura Tierney – The Affair
Beste aktrise (minireeks of fliek vir televisie): Lady Gaga – American Horror Story
Beste aktrise (musiekblyspel of komedie): Rachel Bloom – Crazy