Luister: Afri-Visie se wenner Herman Kleinhans praat oor wenliedjie


Herman Kleinhans (links) van die musiekgroep Twee wat onlangs aangewys is as die wenner van die Afri-Visie-liedjieskryfkompetisie gesels met Maroela Media. Foto: Twee Facebook-blad

Herman Kleinhans (links) van die musiekgroep Twee wat onlangs aangewys is as die wenner van die Afri-Visie-liedjieskryfkompetisie gesels met Maroela Media. Foto: Twee Facebook-blad

Die musiekgroep Twee is onlangs aangewys as die wenner van die Afri-Visie-liedjieskryfkompetisie.

Herman Kleinhans van dié groep, die man wat help skryf het aan die wenliedjie, “Ek sweer”, het met Maroela Media gesels oor waar die inspirasie vir die treffer vandaan gekom het en hy gee ook raad vir jong liedjieskrywers.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.