Luister: Anthonie Bougas woeker met sy talente

Anthonie-Bougas-02

Anthonie Bougas. Foto: Facebook.

Suid-Afrika het vir die eerste keer in 2007 met Anthonie Bougas kennis gemaak toe hy aan Supersterre deelgeneem het. Deesdae sien ons Anthonie as aanbieder van verskillende programme soos Kleuterzone, Sing in Harmonie en Solis vir Christus. Hy het al selfs ’n draai in die sepie Villa Rosa gemaak. Sy sukses eindig egter nie hier nie: Hy het so pas sy derde album, Romeo en Juliet bekendgestel.

Esté Meyer Jansen het met Anthonie gaan gesels en uitgevind wat hom inspireer en wat daar alles vir dié dinamiese jongman in die toekoms voorlê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

adri ·

Wat n pragtige jongman!!!! Anthonie ek wens jou alles wat mooi en goed is, mag jy tot seen wees vir baie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.