Luister: Emo Adams, Annie Malan en Daniëlla van Heerden gesels oor hul Mediaveertjies


Annie Malan is aangewys as die beste aktrise in 'n dramareeks of enkeldrama vir haar rol in 'Swartwater'. Foto: Esté Meyer Jansen

Annie Malan is aangewys as die beste aktrise in ‘n dramareeks of enkeldrama vir haar rol in ‘Swartwater’. Foto: Esté Meyer Jansen

Die ATKV-Mediaveertjies vereer jaarliks presteerders in die Afrikaanse mediabedryf en dié toekenningsgeleentheid is die afgelope naweek by Vodacom World in Midrand gehou.

Maroela Media het met die wenners Daniëlla van Heerden, Annie Malan en Emo Adams gesels oor wat die veertjie vir hulle beteken. Emo was ook saam met Anne Hirsch een van die aanbieders by dié geleentheid en ons het ook by hulle uitgevind hoe lank hulle vir die geleentheid voorberei het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.