Luister: Gewilde Afrikaanse hengelprogram nou ook op e.tv


Loutjie-Louwies-van-Vaskap

Die hengelprogram, Vaskap, met Loutjie Louwies as aanbieder, is binnekort op beide ASTV en e.tv te sien. Foto: Openviewhd.co.za

Die kampioen hengelaar, Loutjie Louwies, se Afrikaanse hengelprogram is só gewild dat dit vanaf Sondag 17 Mei op beide ASTV en e.tv uitgesaai sal word.

Esté Meyer Jansen het met die besturende direkteur van ASTV, Jaco Ferreira, gesels om uit te vind hoekom dit sulke groot nuus vir ASTV is. Loutjie vertel ook bietjie meer oor Vaskap, en verduidelik waarna kykers kan uitsien tydens episodes van die program:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.