Luister: Nadia Beukes oor die nuwe boere se soeke na liefde


Nadia Beukes gesels oor die realiteitsreeks 'Boer soek 'n Vrou'.

Nadia Beukes gesels oor die realiteitsreeks ‘Boer soek ‘n Vrou’.

Die span van die immergewilde reeks Boer soek ʼn vrou is tans besig met ʼn nuwe seisoen vir die program en vroue kan eersdaags hulle inskrywings vir die nuwe seisoen van dié reeks stuur.

Maroela Media het met die aanbieder, Nadia Beukes, gesels oor haar ervaring van die vorige seisoen en wanneer hulle begin met verfilming vir die nuwe seisoen. Sy deel ook ʼn paar hoogtepunte.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.