[Luister] Villa Rosa-akteur se nuwe avontuur

Elsje Tieleman. Foto: Facebook.

Elsje Tieleman. Foto: Facebook.

Elsje Tieleman is bekend vir haar rol as Carina Rautenbach in die sepie Villa Rosa, maar toe die program tot ʼn einde kom, het sy besluit om iets nuuts te probeer. Dit beteken egter nie dat sy nou klaar is met die vermaaklikheidsbedryf nie.

Mense wat daarvan hou om iemand anders te kry om al hul vakansiereëlings te tref, kan nou aansluit by een van Elsje se vakansietoere na Mosambiek.

Maroela Media het met Elsje gesels oor haar lewe na Villa Rosa, hoe die toergroepe werk en hoe dit verskil van ʼn dag op stel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Elza Diedericks ·

Ek wil bittergraag meeruitvind van jou toere enpresies waar dit in Mosambiek is

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.