‘OppieStoep’: Andries en Pietman klets op Melkbosstrand

Die gewilde storievertellers Andries Vermeulen en Pietman Geldenhuys van OppieStoep kuier hierdie Sondagmiddag (15 Desember) op Melkbosstrand by die Damhuis-restaurant.

Arno van Zyl van Springbok kuier weer saam met die manne, terwyl Vermeulen en Geldenhuys lekker musiek maak.

  • Kom volg die regstreekse uitsending van OppieStoep net hier en onthou om dop te hou vir nog OppieStoep-episodes tot 19 Desember op Maroela Media:

https://www.facebook.com/oppiestoep/videos/771430546671485/

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.