‘OppieStoep’: Kustoer maak ʼn draai op Hermanus

Dit is weer tyd om nader te skuif vir ʼn paar stories saam met die aanbieders van OppieStoep. Die storievertellers Andries Vermeulen en Pietman Geldenhuys kuier vanaand (17 Desember) op Hermanus by die Sandbaai-saal.

Gertjie Odendaal, wat bekend is vir die storie wat hy vertel oor die sinkplaat waarop hy gevlieg het, klets saam met Vermeulen en Geldenhuys, wat ook musiek gaan maak.

  • Kom volg die regstreekse uitsending van OppieStoep net hier en onthou om dop te hou vir nog OppieStoep-episodes tot 19 Desember op Maroela Media:

https://www.facebook.com/oppiestoep/videos/895869717475350/

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

3 Kommentare

jongste oudste gewildste
J

Die laaste keer toe ek so n aansit lag gehoor het was op Jakaranda se oggend show.