‘OppieStoep’: Regstreeks vanuit Gansbaai

Die gewilde storievertellers Andries Vermeulen en Pietman Geldenhuys van OppieStoep kuier vanaand (16 Desember) by die Gansbaai‑gholfklub.

Human du Toit en Gertjie Odendaal gaan die stoepstoele warm sit saam met Vermeulen en Geldenhuys, wat ook musiek gaan maak.

  • Kom volg die regstreekse uitsending van OppieStoep net hier en onthou om dop te hou vir nog OppieStoep-episodes tot 19 Desember op Maroela Media:

https://www.facebook.com/oppiestoep/videos/800852803708842/

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.