Ons spog met ʼn groen Kersfees, eerder as ʼn wit Kersfees, en staan eerder om ʼn braai as voor ʼn kaggel, maar dit beteken nie Kersfees in Suid-Afrika is minder opwindend nie. Vier fees met dié vrolike en plaaslike programme.
Klein Kroontjies Kersfees
Bekende Kersliedjies kry ʼn Mzansi-baadjie in Klein Kroontjies Kersfees. Jong kinders sal dol wees oor die tekenprente, die musiek en stories wat in die liedjies vertel word. Die liedjies word deur bekendes soos Lloyd Cele en Nianell gesing. Kyk nou »
Liewe Kersfeesvader
Die tienerskoonheidskoningin Nonnie se ma los die gesin vir ʼn ander man en Nonnie moet nou die stukke optel. Net toe sy dink sy het alles onder beheer, is daar ʼn nuwe wending. Haar pa kondig aan hy het sy nis gevind: hy gaan Kersfeesvader word. Sy is oortuig hy is van sy wysie af, en Nonnie moet nou na haar klein boetie omsien, die veroordelende dorpsmense trotseer en haar pa op een of ander manier oortuig om van die rooi pak ontslae te raak. Dié oulike fliek is perfek vir die vakansie. Kyk nou »
A White Christmas with Schalk Bezuidenhout
Lag die vakansie om met dié spesiale skerpskerts-konsert met plaaslike komediante soos Donovan Goliath, Dusty Rich en Glen Biderman-Pam. Aangebied deur Schalk Bezuidenhout. Kyk nou »
Oor Showmax
Showmax is ’n aanlyn televisiediens. Teen ’n enkele maandelikse fooi kry jy onbeperkte toegang tot ’n reuse-aanlyn-katalogus van TV-reekse, flieks, kinderprogramme en dokumentêre. Begin en eindig jou intekenaarskap soos dit jou pas. Geen advertensies. Jy kan enige tyd kanselleer – daar’s geen kontrak nie.
Kyk Showmax deur van apps vir slim TV’s, slimfone, tablette, rekenaars, media-spelers en speletjie-konsoles gebruik te maak. Showmax werk ook met Chromecast en AirPlay. Bestuur data-verbruik deur die bandwydte-beperkingsfunksie te gebruik. Geen internet? Geen probleem nie. Jy kan tot 25 programme op slimfone en tablette aflaai om later te kyk wanneer jy nie aanlyn is nie.
Hierdie fliek is beskikbaar op Showmax vir kykers in Suid-Afrika en die buiteland. Kry al die vermaak op jou gunstelingtoestel by Showmax: teken nou in of maak gebruik van die gratis proeflopie. Showmax is nou ook gratis beskikbaar as deel van jou DStv Premium-pakket! Klik hier om meer uit te vind.
Is jy ‘n DStv Compact-kliënt?
Goeie nuus! Jy betaal nou slegs R49 per maand as jy ‘n DStv Compact Plus of DStv Compact-kliënt is – dis afslag van R50! Klik hier om meer te lees en klik hier om te sien hoe jy te werk moet gaan.