Video: Drama, intriges van ‘Boer soek ʼn vrou’ nou op ShowMax

Boer soek 'n Vrou op ShowMax (Foto: Verskaf)

Boer soek ‘n Vrou op ShowMax (Foto: Verskaf)

[Promosie-artikel]

Jy was vas oortuig dat hy die rooikop by hom op die plaas gaan laat aanbly, en toe kies hy die blondine. Nou staan daar ʼn week van naels kou tussen jou en Boer soek ʼn vrou, en wag is mos geen man se maat nie. Nou hóéf jy gelukkig ook nie meer te wag nie, aangesien jy die episodes in die jongste reeks sommer direk na mekaar kan kyk.

Van die einde van November kan jy na die eerste sewe episodes van die negende seisoen van Boer soek ’n vrou op die internettelevisiediens kyk – en jy gaan ShowMax benodig, want die drama en intrige is verslawend.

Die volledige reeks sal in Januarie beskikbaar wees sodat jy dié gewilde program op jou eie tyd kan geniet.

Indien jy nog nie op ShowMax ingeteken het nie, maak gebruik van die gratis 14-dae-proeflopie en geniet duisende episodes van die beste programme op TV of jou slimfoon, rekenaar, tablet of slim TV – ʼn boer maak immers ’n plan as hy Boer soek ’n vrou wil kyk!

ShowMax kos R99 per maand in Suid-Afrika en $8,99 vir kykers buite Suid-Afrika.

Vir meer inligting of om aan te sluit vir ʼn gratis sewe dae toetslopie, besoek die ShowMax-webwerf.

Lees meer oor ShowMax op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.