[Video] Kreatiwiteit word getoets in Kunsvlyt

Kreatiewe siele spook dit uit met papier, potlode, gom en kryte in Kunsvlyt, ’n realiteitsprogram waarin 10 deelnemers kragte meet om hulle kreatiwiteit te toets. Die persoon wat die slimste planne uitdink en die mooiste goedjies maak wen ’n reis na Duitsland, so jy kan strawwe kompetisie verwag. Die verf gaan behoorlik spat!

Die eerste seisoen van Kunsvlyt is nou beskikbaar op ShowMax vir kykers in die buiteland.

Maak seker jy deel in die pret op Showmax. Indien jy nog nie vir ShowMax ingeteken het nie, probeer die gratis 14 dae-proeflopie vir duisende ure se topklas vermaak op jou rekenaar, slimfoon, slim TV of tablet.

Kunsvlyt is ʼn kykNET-produksie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.