[Video] Kuier saam om die kampvuur met Kampkos

Beaté en John-Henry Opperman kuier om die kampvuur met Suid-Afrikaanse bekendes in Kampkos. Hulle kampeer en leer die kampkos-geheime van lekker mense ken, en smul aan goed wat op die vuur gaargemaak is.

Die derde seisoen van Kampkos is nou beskikbaar op ShowMax vir kykers in die buiteland.

Maak seker jy deel in die pret op Showmax. Indien jy nog nie vir ShowMax ingeteken het nie, probeer die gratis 14 dae-proeflopie vir duisende ure se topklas vermaak op jou rekenaar, slimfoon, slim TV of tablet.

Kampkos is ‘n kykNET-produksie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.