[Video] Nadia Beukes en haar Nuwejaarsvoornemens

Nadia-Beukes

Foto: Facebook/Nadia Beukes

Die aktrise en Boer soek ʼn vrou-aanbieder, Nadia Beukes, het by Maroela Media kom kuier om te gesels oor Nuwejaarsvoornemens. Dié dinamiese aktrise meen ’n mens moet doelwitte hê om jou drome te kan bereik.

Kyk gerus die video om te sien wat Nadia se voorneme vir volgende jaar is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.