Video: Só werk Op die Spel

Gerhard van Huyssteen is die beoordelaar van die program 'Op die Spel' wat eersdaags op televisie te sien is. Foto: Skermskoot ui video.

Prof. Gerhard van Huyssteen is die beoordelaar van die program ‘Op die Spel’ wat eersdaags op televisie te sien is. Foto: Skermskoot uit video.

kykNET se splinternuwe spel-speletjie Op die Spel is eersdaags op televisie te sien. Maroela Media het ʼn draai gaan maak op die stel van dié nuwe program en met die beoordelaar, prof. Gerhard van Huyssteen, asook die aanbieder, Rian van Heerden, gesels.

Op die Spel sal van 14 Julie om 20:00 op kykNET (DStv kanaal 144) te sien wees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Voetsek Biets ·

Wil graag aansluit om nou en dan iets te sê.
Dankie baie

En die Here seën een en elk wonderlik.

Voertsek Biets.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.