[Video] Teaterbystandsfonds – Anna-Mart sê ons moet hierdie Kersfees die telefoon optel en geliefdes bel

AnnaMartvanderMerwe.jpg

Anna-Mart van der Merwe.

Anna-Mart van der Merwe, een van Suid-Afrika se bekendste aktrises, sê ons moet vanjaar op Kersdag sosiale media vermy en vergeet van onpersoonlike Whatsapp-boodskappe. “Tel die foon op en bel iemand met wie jy lanklaas gepraat het,” sê sy.

Anna-Mart was op die planke in Athol Fugard se verhoogstuk The people are living there.

Al jou gunsteling Suid-Afrikaanse bekendes gaan jou tussen 1 en 24 Desember hier op Maroela Media ʼn geseënde Kersfees kom toewens, ter ondersteuning van die Teaterbystandsfonds. Hou ons dop!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Eliza-beth ·

Plaas dat julle een van daar die kort, 4-syfer selnommers kry sodat mense ‘n sms kan stuur (bv R10 per sms aan teaterbystandfonds, plus selfoonverskaffer se gewoonlik R1-iets koste) en julle sal BLITSIG ‘n groot hupstoot aan die teaterfonds kan gee. Komaan, dis nie so moeilik DOEN dit!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.