[Video] Aardklop: Só klop feesgangers

Foto: Skermskoot uit die video

Foto: Skermskoot uit die video

Clover Aardklop Nasionale Kunstefees, wat vanjaar van 6–10 Oktober in Potchefstroom gehou is, het omtrent  ʼn verskeidenheid produksies, stalletjies, musiek en kuns opgelewer.

Ondanks die hitte het feesgangers steeds die terrein aangedurf en “geklop” dat dit bars. Maroela Media het met ʼn paar bekendes en feesgangers gesels om te hoor hoekom dié fees so gewild is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.