Clover Aardklop Nasionale Kunstefees, wat vanjaar van 6–10 Oktober in Potchefstroom gehou is, het omtrent ʼn verskeidenheid produksies, stalletjies, musiek en kuns opgelewer.
Ondanks die hitte het feesgangers steeds die terrein aangedurf en “geklop” dat dit bars. Maroela Media het met ʼn paar bekendes en feesgangers gesels om te hoor hoekom dié fees so gewild is.