Video: Innibos in volle swang  

Pieter Smith. Foto: Skermskoot uit video.

Pieter Smith. Foto: Skermskoot uit video.

Die Innibos kunstefees is tans aan die gang en vanjaar is daar meer as 30 produksies by dié fees.

Sandra Jacobs, feesbemarker vir Innibos, het aan eNuus gesê mense wat beplan om die naweek ‘n draai by die fees te maak, moet seker maak dat hulle nie die Saterdagaandkonsert op die hoofverhoog misloop nie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Piet Pompies ·

Vandag is dit skoonma en my vrou se beurt by Innibos, hulle stap die stalletjies en kyk na die tent en klein verhoog konserte. Vrydag is dit ek en die vrou se beurt by Innibos vir die hoogtepunt van die dag, die aand konsert. Voorwaardelik is Innibos elke jaar iets besonders te danke aan ‘n groep kreatiewe organiseerders, bou so voort, ons geniet dit.

ANDE ·

…he….he…. wie sensor die kommentaar? Seker Gwede Mantashe ….?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.