Video: Nuwe feesterrein vir Aardklop

Die Aardklop-kunstefees vind wel eers oor twee maande plaas, maar daar is die naweek gróót partytjie gehou ter afwagting daarvan. Die bekendstelling van die fees is vanjaar ‘n bietjie anders gedoen as voorheen.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.