Ondersteun Afrikaans deur Virseker

Virseker, Suid-Afrika se eerste korttermynversekeringsproduk wat eksklusief in Afrikaans beskikbaar is, se polishouers het die geleentheid om daadwerklik ʼn verskil te maak met opleidingsprojekte wat die Afrikaanse gemeenskap so na aan die hart lê.

ʼn Gedeelte van die premie van elke Virseker-polishouer word aan die Virseker Trust geskenk, wat dus beteken dat alle Virseker-polishouers saam aan ʼn Afrikaanse toekoms bou.

Maroela Media en Virseker deel dié passie vir Afrikaans.

Vir ʼn verpligtingvrye kwotasie, of meer inligting, vul jou naam en telefoonnommer in, dan sal ʼn konsultant jou kontak:

Oops! We could not locate your form.

  • Maroela Media en die Virseker Trust werk saam om Afrikaanse onderwys en ander Afrikaanse inisiatiewe te ondersteun. Kry ʼn verpligtingvrye Virseker-kwotasie.
  • Virseker is ʼn produk van Auto & General Versekeringsmaatskappy, ʼn gemagtigde finansiëlediensteverskaffer. B’s & V’s geld. (FDV-lisensienommer: 16354)