Of dit nou oorstromings in Gauteng of fase 6-beurtkrag is wat onverwags aangekondig word, het Suid-Afrikaners altyd tyd vir ‘n grappie. Sosialemediagebruikers het die afgelope paar dae weer hul sin van humor bewys.
(*Maroela het die grappies op sosiale media ontvang. Laat weet gerus as daar iemand spesifiek is vir wie ons krediet kan gee vir ‘n spesifieke grappie. -Red.)
- Oorspronklike grappie deur Boggom
- Oorspronklike grappie deur Boggom
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
20 Kommentare
Lief dit! So bly ons kan nog lag en grappies maak, want eintlik het ons nog so baie om voor dankbaar te wees.
Stage 9 Load Shedding:
Eskom will send Electricians to your house to blow out all your candles..
Lekker om te sien nie net een nie, maar sommer twee van my memes het dit gemaak tot op Maroela Media. :-)
Kyk noord en boggom voort, nè.
~ Oom Boggom
Die een oor Eskom wat my die meeste laat lag het is die een:
Met die loadshedding moes ek gisteraand met my vrou sit en gesels…. Wat ‘n aangename girl!
Escom sit die Kers terug in Kersfees
(Jorné van Die Groot Ontbyt )