Broers herskep kinderfoto’s vir ma
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
15 Kommentare
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Absoluut fantastiese geskenk aan hul ma. Sy was seker uit haar vel van blyheid!
Ek dink dis ‘n wonderlike idee en so spesiaal op ‘n humoristiese manier!
Dit is puik gedoen.
Verskriklik oulik en so kosbaar.
Lekker gelag!
Nou so lekker gelag, kan sien die broers het hope pret gehad!!
Nou so lekker gelag, kan sien die broers het hope pret gehad!!
Wat ‘n unieke geskenk. 10 uit 10!
Puik idee, glo dit was en sal altyd kosbare herinneringe he vir die 3 mans en hul ma.
Ag dis so oulik!!! Ek hoop my drie seuns sien dit… ;)
Dis so so spesiaal. Baie baie pragtig!! As jul elk n tweeling was het ek die ander helftes vir my gevat!!!
Baie oulik…..slim plan!
just wonderful!
Baie oulik gedoen ek hou daarvan
Baie oorspronklik! Ek dink die ma het sommer heimwee gekry. Oulik gedoen julle.
Die beste ooit- Bravo aan sulke 3 kinders!!