Dié hond gee verlate geboue weer lewe

Reis-hond

Foto: Bored Panda/ Alice van Kempen

Alice van Kempen, ʼn vrou van Rockanje naby Rotterdam in Nederland, het die afgelope drie jaar ongelooflike foto’s van haar hond, Claire, geneem. Wat dié foto’s van haar boelterriër so besonders maak, is die plek waar dit geneem word.

Alice en Claire reis Europa plat op soek na verlate geboue – kerke, tronke, treine, hospitale en plase. Dis in dié omgewings waar Claire vir Alice se foto’s poseer. Dié twee maak ʼn gedugte span en volgens Alice is dié pragtige hond haar muse. Lees die volledige storie hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Gesiggie ·

Ag dit is ongelooflik besonders??… en wat als so uniek maak , is die plekke waar sy die foto’s neem?? Ek dink Claire is n regte Foto”’ hondjie”’ en seker nou al so gewoont aan al die maniere van pose”’ vir foto’s… WELL DONE”

annetjie van staden ·

dis n oulike hond. wonder of my kat dit sal doen

Karin Bloem ·

Dankie vir die plaas van die foto’s en die skakel na die volle storie. Besonderse foto’s. Ek het mooi herinneringe aan ons Bullterier jare gelede wat ook so ‘n karaktervolle hond was.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.