Die Comedy Wildlife Photography Awards het pas sy finaliste vir 2020 bekendgemaak en dit is presies wat jy nodig het om jou dag op te kikker.
Die kompetisie het ten doel om bewusmaking te skep oor bewaring deur ʼn humoristiese, vrolike en positiewe verbintenis met die diere.
Die wenners word op 22 Oktober bekendgemaak.
Hier onder volg ʼn paar van die finaliste, maar klik hier as jy al die finaliste wil sien – daar is foto’s van gorillas, leeus, kameelperde, olifante, pikkewyne, ysbere en nog vele meer.
- Foto: Krisztina Scheeff/Comedy Wildlife Photo Awards 2020
- Foto: Charlie Davidson/Comedy Wildlife Photo Awards 2020
- Foto: Asaf Sereth/Comedy Wildlife Photo Awards 2020
- Foto: Arthur Telle Thiemann/Comedy Wildlife Photo Awards 2020
Besoek Comedy Wildlife Photography Awards se webwerf en volg hulle op Facebook.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
2 Kommentare
Dierbaar en vrek snaaks.
Vis lyk amper soos ‘n Boeing 747 wat geverf is