‘Die volgende stop’: Speel-speel die lekkerste bordspeletjie

die volgende stopDie volgende stop is ’n prettige, lag-tot-jy-lê-bordspeletjie vir die hele gesin.

Reis Suid-Afrika van hoek tot kant plat met hierdie unieke speletjie waarin jou beste stomstreektegnieke, algemene kennis en blitsverduidelikings van eiesoortige en eg Suid-Afrikaanse plekke, idees en selfs spreekwoorde handig te pas sal kom.

Ideaal vir almal 10 jaar en ouer en die perfekte tydverdryf vir ervare reisigers sowel as tuisblyers.

Dié duursame bordspel sluit 300 aktiwiteits- en vraagkaarte in vir ure se speelgenot.
Prys: R280 (R40-posgeld uitgesluit)

Maak seker dat die pret selfs nóg langer hou met Die volgende stop: Reeks 2-aktiwiteits- en vraagkaarte. Reeks 2 se kaarte bevat 300 nuwe vrae en aktiwiteite wat jou sal laat kopkrap en skater.
Prys: R120 (R20-posgeld uitgesluit)

Die bordspeletjie kan direk by Kraal Uitgewers bestel word teen R280 (posgeld uitgesluit) vir die bordspeletjie en R120 (posgeld uitgesluit) vir Reeks 2.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Maggie ·

Watter oulike idee vir ‘n kersgeskenk vir die hele gesin.

Meghan ·

Good afternoon,

We have a customer who is interested in the board game called “Die volgende stop” what are your terms and conditions with bookshops that would like to stock and re sell?

Kind regards,
Meghan Warren
The Book Cottage
028 313 0834

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.