EKSKLUSIEF op Maroela Media: In die fliek Leading Lady hou hulle skreeusnaakse oudisies vir ʼn talentkonsert. Magdaleen Willemse (Brümilda van Rensburg) doen haar eie reëndans in hierdie toneel wat in die fliek se snippermandjie beland het, maar spesiaal vir jou bewaar is. Jy kan dit eerste hier op Maroela sien!
Leading Lady begin vandag landswyd in verskeie fliekteaters.
Mens moet so versigtig wees deesdae. Ek is seker iemand sal die dansie weer as rassisties wil afmaak in lyn met n swartgesmeerde gesig of twee.