Eksvrou wys tjek van byna $1 miljard van die hand

Harold Hamm en Sue Ann Arnall Foto: abcnews.go.com

Harold Hamm en Sue Ann Arnall Foto: abcnews.go.com

Sue Ann Arnall het glo ʼn tjek van byna $1 miljard (sowat R11.6 miljard) van die hand gewys tydens haar egskeidingsaak van die oliemiljardêr Harold Hamm.

Volgens CNNMoney eis Arnall nog meer geld, en voer aan Hamm het sy fortuin gemaak tydens hul huwelik van byna 30 jaar.

Hamm is die uitvoerende hoof van Continental Resources. Die egpaar het twee kinders. Daar is nie ʼn voorhuwelikse kontrak nie.

Klik hier om ‘n video met meer inligting te sien.
hamm-divorce-payment

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.