Foto’s: 4-jarige is beste vriende met ‘n bulhond

Foto: Rebecca Leimbach

Foto: Rebecca Leimbach

Nog foto’s volg onderaan die berig. Rebecca Leimbach, ʼn fotograaf, neem die afgelope vier jaar al foto’s van die verhouding tussen haar vierjarige dogter Harper en haar sewejarige Engelse bulhond, Lola.

Leimbach (40) van Novi in Michigan het aan Mashable gesê sy en haar man het jare lank gesukkel om swanger te raak voordat hulle uiteindelik vir Harper gekry het. Sy kon intussen nog nie weer swanger raak nie, maar Lola en Harper is onafskeidbaar.

Harper het glo een dag met Lola by die kamer uitgestap gekom en Lola was soos ʼn prinses aangetrek. “Ek het dadelik besef Harper het ʼn maatjie – die beste vriend wat ʼn mens kan hê,” het Leimbach aan Today gesê.

Klik hier om nog foto’s van Lola en Harper te sien.

Foto: Rebecca Leimbach

Foto: Rebecca Leimbach

Foto: Rebecca Leimbach

Foto: Rebecca Leimbach

Foto: Rebecca Leimbach

Foto: Rebecca Leimbach

Foto: Rebecca Leimbach

Foto: Rebecca Leimbach

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

heike van Heerden ·

Sommige honde het net die 6de sintuig om te weet wat hul doel op aarde is. Ek weet van menig soortgelyke gebeure waar ‘n hond se getroue natuur en liefde vermag wat ‘n terapeut en/of ‘n sielkundige nie kon bereik nie, veral in die geval van gestremde persone. En dan is daar lande wat honde eet!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.