Foto’s: Akrobate trou 38 keer binne 83 dae

Cheetah Platt en sy bruid, Rhiann Woodyard Foto: Facebook

Cheetah Platt en sy bruid, Rhiann Woodyard Foto: Facebook

ʼn Paartjie van Los Angeles in Amerika het besluit om binne 90 dae in soveel plekke as moontlik trou aan mekaar te beloof.

Cheetah Platt en Rhian Woodyard is aanvanklik op 8 Februarie getrou, maar het al reeds ook die seremonie in Indië, Egipte, Ierland en Thailand gevier.

Omdat hulle professionele akrobate is, is hul foto’s veral buitengewoon…

Klik hier om hulle reis op Facebook te volg.
Lees ook: People.com

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.