Die idee van superhelde is só gewild dat mens dié tema nie net in rolprente en boeke raakloop nie, maar nou ook tydens fotosessies. Verskeie fotograwe wat in baba-fotografie spesialiseer, gebruik ook nou dié idee om babas as superhelde uit te beeld. Kyk en geniet!
Bron: Buzzfeed.com
Ag mooi bly darem maar mooi! soek ook so ene!