Foto’s: Beangste troeteldiere by die veearts

Beangs by die veearts Foto: ptcptc, Reddit

Beangs by die veearts Foto: ptcptc, Reddit

Elke troeteldiereienaar weet die woorde “bad” en “veearts” lewer gewoonlik groot moles in meeste huise op.

Hierdie troeteldiere – sommiges meer beangs as die res – is klaarblyklik nie opgewonde om die veearts te sien nie. Een van die katte probeer ‘n baie spesiale kamoefleertegniek met die bolletjies watte.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.