[Foto’s] Borduurwerk versier Spanje se strate

Raquel Rodrigo se borduur-kunswerke in Spanje Foto: arquicostura.com

Raquel Rodrigo se borduur-kunswerke in Spanje Foto: arquicostura.com

Raquel Rodrigo, ʼn Spaanse kunstenaar en stelontwerper van Valencia, versier haar land se strate met die mooiste blomme-borduurwerkinstallasies.

Rodrigo vleg dik toue om draadwerk om dié kleurvolle kunswerke te skep. Sy berei dit voor en stel dit dan op in plekke wat sy uitgekies het.

Besoek haar Facebook-blad en webwerf om nog kunswerke te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae