[Foto’s] Bou die mooiste kartonkombuis

ʼn Ma wat vrye teuels gegee het aan haar kreatiwiteit, se oulike kartonkombuis vir haar dogtertjie, inspireer ouers wêreldwyd om soortgelyke projekte aan te pak. Rodessa Villanueva-Reyes van die Filippyne het die voor- en ná-foto’s op Facebook gedeel en sosialemediagebruikers het vinnig dié plasing begin deel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

2 Kommentare

elsabe ·

Dit is sooooo mooi en so ongelooflik kreatief! Pragtige dogtertjie! Engelkind! xx

Sidney ·

Pragtig so kan n mens n hele huis beplan. Sonder dat dit geld kos

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.