Foto’s: Die eerste skooldag

Maroela Media het sy lesers gevra om foto’s aan te stuur van die kleingoed wat dié jaar vir die eerste keer skool toe gaan. Hier is al die foto’s!

Nou het ons jou hulp nodig: Die persoon met die oulikste foto wen die boek, My eerste atlas: ‘n Wêreldatlas vol asemrowende feite. Klik hier om meer inligting oor die boek te bekom. Lewer kommentaar onderaan dié berig en laat weet ons wie dink jy verdien om die boekprys te wen? Elke foto het ‘n beskrywing van die kleuter of ouer se naam. Skryf dié naam in die kommentaarblokkie onderaan die berig om aan te dui wie, in jou mening, die boek moet wen.

[nggallery id=103]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

151 Kommentare

Bernice van der Merwe ·

Ek dink dat Tenisha en Shanu Wilkens (foto 20) die boekprys moet wen.

Riana Wolfaardt ·

Foto 20 moet die boekprys wen, kyk, net daardie gelag, te oulik

adell prinsloo ·

Marnus prinsloo. Kon nie wag om groot skool toe te gaan saam sy sussie nie.

Veronica Wilkens ·

Shanu en Tenisha Wilkens (ft 20) Sulke Bekkies kort Jam.

Thelma Pottek ·

Tenisha en Shanu Wilkins se foto is dierbaar, die verskillende uitdrukkings op hulle gesiggies vertel eintlik so presies hoe hulle eintlik voel in hul hartjies oor hierdie groot dag.

Claudia Leahy ·

Tenisha en Shanu Wilkens 20 :) Tog te opgewonde vir skool.

Marcia Engelbrecht ·

Hanco le Grange… aag as hy die boekprysie wen sal dit soveel vir hom beteken..

Estelle ·

Jacques Swarts lyk opgewonde oor sy eerste skooldag in Graad 1 in Laerskool Nelspruit!!
HY MOET DEFNITIEF DIE PRYS WEN!!

Johanessa ·

Ag liefste Jacques lyk sooo gelukkig en tevrede in sy nuwe klas ek weet sommer hy gaan ‘n wenner wees hierdie jaar. Go Jacques

Mornay Marais ·

Verseker Jacques Swarts – hy sal kan doen met so ‘n boek! (ek ook) (foto 12)

M Swarts ·

Jacques Swarts – lyk nogsteeds elke dag so in sy noppies om in die “groot” skool te wees!

Ann v Heerden ·

Jacques- het die mooiste glimlag. Gaan elke dag met n gimlag skooltoe. Hy moet die prys kry!!!!!

Magrietha Spangenberg ·

Giovano is tog te oulik kyk daai gesiggie dit sê als,,

adell ·

marnus prinsloo lyk so bang maar tog so opgewonde. shame hy is nie seker of hy moet lag of huil nie, mamma se groot seun

Hennie Prinsloo ·

En die wenner is………………………………foto 15. Marnus Prinsloo…..geluk seun met die groot dag. By ons is jy altyd n wenner.

Marietjie van der Berg ·

Uit en Uit Jacques Swarts foto 12, Hy is dan so paraat vir Gr 1. Sy nuwe Skolastiese loopbaan. Elkeen verdien om die boek te wen, maar my gunsteling Jacques Swarts verseker 100%.

Lisa Erasmus ·

Hanco le Grange…..kyk net daai pragtige gesiggie. Tog te opgewonde oor die “groot” skool…

Jan Erasmus ·

Hanco le grange (foto 11) 100 %. Hy is so opgewonde, kyk die glimlaggie en dan nog die skooltassie, sommer onder die arm……

Lian Erasmus ·

Hanco le Grange (foto 11) moet die boekprys wen. Hys die beste nefie en kyk net sy glimlag van oor tot oor. Hy wou nie sy skooltassie los nie…..

Oupa Kiewiet ·

Jaques is die beste, moet die prys wen!!!!!, Oupa se blou Bul….

Natasha Huysamen ·

Daniella Stols is die oulikste !! Met haar 2 tandtjie wat weg is net voor skool begin het.

Hendry Huysamen ·

Daniella Stols en Martin Van der Walt moet wen hulle is tops !

sharleen ·

Daniella stols en Martin van der walt is defbeslis die oulikste en moet alby wenners wees! :)

Rachel Busellu-Marx ·

Baie verseker Giovano Strauss daai gesiggie is adorable en kyk net daai pragtige dimpels en by verre nr 1

Maria van der Merwe ·

Ek dink Melize foto 17 moet die boek wen sy lyk sommer baie lus vir leer!!! Sy sal die boekprys waardeer.

Caroline Nel ·

Candice-Ann Nel from Laerskool Laeveld must win. Just look at how excited she was!!!!

Luzette ·

Anchois Botha foto no 11.
Sy lyk ongelooflik pragtig.
Baie opgewonde oor haar eerste skooldag,ons is trots op jou sussa!!

Marizaan Marx ·

Ek stem beslis vir Giovano Strauss hy lyk so dirbaar met daai dimpeltjies n regte harte brekertjie

Lynelda van Biljon ·

Giovano Strauss hy is n oulike seuntjie en daai gesiggie se baie

Ester ·

Hanco le grange (nr 11) moet wen. Kyk net sy glimlag en opgewondenheid.

Melissa ·

Ek stem vir Nr 11 (Hanco le grange). Kyk hoe opgewonde. Sit met tassie onder die arm.

Alida ·

Nr 11 Hanco le Grange. Ek sien hoe hy voor my staan, bree glimlag en opgewonde oor sy skool

cornel ·

hanco le grange foto 11 – hy was so opgewonde oor sy skoolklere,regte skoolskoene en skooltas! en niks kon die klein haasbekkie keer om te glimlag nie,opgewondenheid net te groot

johan ·

hanco le grange foto 11 moet wen.pragtige seun, so bly hy gaan skooltoe

marlouise ·

foto 12 hanco le grange. boeta in graad 1 so bly om skool toe te gaan

chris ·

hanco le grange sien al baie lank uit daarna om grootskool toe te gaan.hy moet die boekprys wen

Antoinette Wessels ·

AJ WESSELS MOET DEFINITIEF WEN (FOTO WAT INGESTUUR IS DEUR ANTOINETTE WESSELS

Susan Du Plessis ·

Hanco Le Grange oe hy was opgewonde en het voor die tyd sy juffrou in die dorp gekry en gesê hy kan nie wag vir die skool om te begin nie!

Rene Robinson ·

Fototjie 11! Hanco Le Grange se eerste skooldag! Hy was so opgewonde en kon nie wag nie!

Kerneels ·

Aag dis my eerste kleinkind wat skooltoe gaan en hy woon so ver!

Marie Harrington ·

Ouma Grootjie dink haar agter kleinseun Jacques Swarts lyk te opgewonde vir die begin van sy skool loopbaan!!

Martie Oosthuizen ·

Shanu en Tenisha (foto 20)……hulle is te pragtig en ek dink hulle behoort te wen

Ilze Niemand ·

AJ WESSELS MOET DEFINITIEF WEN (FOTO WAT INGESTUUR IS DEUR ANTOINETTE WESSELS

Ag kom jou julle, kyk net na daardie gesiggie is dit nie te oulik nie!!!!

Miemsie Schoeman ·

Ek dink AJ op foto 10 [Antoinette se seun] moet die boekprys kry! :)

Leana de Wet ·

Ruan Stoop is die regte kandidaat vir die boekprys. Hy is darem die oulikste seuntjie.

Driescha ·

AJ WESSELS MOET DEFINITIEF WEN (FOTO WAT INGESTUUR IS DEUR ANTOINETTE WESSELS

Richie ·

AJ Wessels (Foto ingestuur deur Antoinette Wessels) moet die prys wen

Yolandi ·

AJ Wessels (foto ingestuur deur Antoinette Wessels) Kyk daai trotse smile!

Antoinette Wessels ·

AJ Wessels moet definitief wen!!!! Sy pappa se so!!!!!!

Michelle ·

AJ WESSELS (FOTO DEUR ANTOINETTE WESSELS INGESTUUR) KYK NET DIE GESIGGIE

Cecilia Pieterse ·

AJ Wessels moet wen. Ek dink dit is pragtige foto’s van hom (Ingestuur deur Antionette Wessels)

Louna Oosthuyzen ·

Ek dink dat AJ Wessels moet wen want dit is regtig ‘n pragtige seuntjie.

Mariette Bouwer ·

Hoe dan anders? Daar is net 1 wat bo almal uittroon. AJ WESSELS

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.