Foto’s: Die eerste skooldag

Maroela Media het sy lesers gevra om foto’s aan te stuur van die kleingoed wat dié jaar vir die eerste keer skool toe gaan. Hier is al die foto’s!

Nou het ons jou hulp nodig: Die persoon met die oulikste foto wen die boek, My eerste atlas: ‘n Wêreldatlas vol asemrowende feite. Klik hier om meer inligting oor die boek te bekom. Lewer kommentaar onderaan dié berig en laat weet ons wie dink jy verdien om die boekprys te wen? Elke foto het ‘n beskrywing van die kleuter of ouer se naam. Skryf dié naam in die kommentaarblokkie onderaan die berig om aan te dui wie, in jou mening, die boek moet wen.

[nggallery id=103]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

151 Kommentare

jongste oudste gewildste
Bernice van der Merwe

Ek dink dat Tenisha en Shanu Wilkens (foto 20) die boekprys moet wen.

Santa Wilkens

Tenisha en Shanu Wilkens

Riana Wolfaardt

Foto 20 moet die boekprys wen, kyk, net daardie gelag, te oulik

suzette

Shanequa van Heerden moet wen :)

Shaun Wilkens

Tenisha en Shanu Wilkens (foto20)