[Foto’s] Die kroegman is ‘n regte buffel

Foto: Hlosi Game Lodge, Facebook

Foto: Hlosi Game Lodge, Facebook

Foto’s van ‘n buffel wat onlangs “kroegman” gespeel het by Hlosi-gastehuis in die Oos-Kaap, word wyd op sosiale media gedeel.

“Wat doen jy anders op ‘n hittige dag by Hlosi as om eers te swem en dan ‘n drankie by die kroeg te geniet? #givethatbuffaloabells” het die onderneming op sy Facebook-blad geskryf.

Die luukse Hlosi-gastehuis is geleë binne die Amakhala-wildreservaat.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Theresa B ·

Ha ha – Ek gaan beslis nie vir hom ‘n dop vra nie………………………..

Akram ·

Genugtig. as daai kroegman se “genoeg” dan stry jy nie. last round is last round…

Gesiggie ·

Nee kyk al is ek hoe dors… ek sal eerder Mnr Bul los, dat hy maar sy kuier geniet.. want daar is hy die Baas” en vra jy nie vir n Dop, maar n Skop”’ Ha ha.. lekker storie

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.