[Foto’s] Dié rokkies wil sy beslis nié dra…

Dit is vreeslik gerieflik om inkopies aanlyn te doen, maar daar is sommige dinge wat liefs nie oor die internet bestel moet word nie. Hier is ʼn paar voorbeelde van meisies wat dit gewaag het om hul matriekafskeidrokke op dié manier te koop. Ai tog…

Foto: BoredPanda.com

Foto: BoredPanda.com

Foto: BoredPanda.com

Foto: BoredPanda.com

Foto: BoredPanda.com

Foto: BoredPanda.com

Foto: BoredPanda.com

Foto: BoredPanda.com

Foto: BoredPanda.com

Foto: BoredPanda.com

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

23 Kommentare

jongste oudste gewildste
Bokkie

Ek huil my morsdood sou so iets met my gebeur! Maar ………… ek is ook nie een vir online shopping nie – wat nog te sê van klere aanlyn te koop.

A. Mac

Solank die rok net nie op die dag van die afskeid opdaag nie. Sien van die rokke kan jy probeer red wat te redde is.

First Lady ST

Ek het al 4 keer baie suksesvol aandrokke online gekoop

Ook Getoets

Ons het ook een keer vir ‘n funksie rokke gekoop. My rok was so een nommer te groot, maar “dra-baar”. My dogtertjie se rokkie het glad nie soos die prentjie gelyk nie en my ma se rok was seker 3 nommers te groot en die verkeerde kleur! Alhoewel dit baie goedkoop was, sal ons dit nie weer doen nie :-)

wielie

Ai nou lekker gegiggel ……. dit is skreeu snaaks!! Maar nou ja as mens nie iets kan voel en sien en vat nie ……. moenie dit betaal nie :)) Prentjies lieg ……….